Monday, 20 April 2015


Kom geniet ons Pinkster Gesinsdiens saam ons die 24ste Mei.
Pinksterreeks begin die 25ste tot die 27ste Mei 2015.

Pinksterreeks begin Sondag 25 Mei 2015.  Tema : Die Gees maak ons heel. 

Thursday, 9 April 2015

Stiltetyd Dagboek - Emosionele Heelheid. Nou Beskikbaar!!


Toekomsvenster reeks 2, beskikbaar by die inligtingstoonbank en kerkkantoor teen R65.00 per boekie.  DVD's vir Sel groep leiers ook beskikbaar.

Tuesday, 29 April 2014

Nuwe kleingroep in Rant en Dal

Groepnaam:  Happiness
Doel:  Om ‘n lekker klomp mense saam te hê wat net kuier.
Ouderdomsgroep:  30 – 50
Wie kan kom:  Alle enkellopende mans en vrouens (Daar is nie mans nie so ons moet hulle maar probeer trek).  Ons probeer om altyd ‘n kuier te reël waar almal se kinders ook kan aansluit.
Kontak persoon:  Michelle
Kontak nommer:  083-302-5577
E-pos:  michelle@aquamecca.co.za
Volgende kuier:  3 Mei 2014, Walter Sisulu Botaniese Tuine @ 12:30 vir ‘n piekniek.

Monday, 17 February 2014

40 dae van LIEFDE

Is jy al ingeskakel by 'n kleingroep vir die fantastiese 40 dae van liefde beweging in die gemeente?

Ons begin komende Donderdag, 20 Februarie 2014. Dit is slegs vir 6 Donderdae wat verskillende groepe bymekaar kom en lekker gesels oor 'n verskeidenheid tema's rakend die liefde: liefde vir jou naaste, liefde vir die gemeente, liefde vir die gemeenskap!

Indien jy nog wil inskakel (daar is nog baie tyd) kontak gerus vir ds. Wimpie Wasserman by die kerkkantoor (011-665-2017) vir meer inligting oor die groepe.

Ons is opgewonde oor al die mense wat reeds ingeskakel het, maar ons hoop om jou ook daar te sien!